Modulekode | MBY 261 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Organisasie en molekulêre argitektuur van swamtallusse. Fisies-chemiese behoeftes vir groei. Nutrientopname, Paring en meiose, spoorontwikkeling, spooroorlewing, verspreiding en ontkieming. Swamme as saprofiete in grond, lug, plante en water ekosisteme, rol van swamme in afbreek van verbindings, swamme as predatore en parasiete; mikoses, misetismes, mikotoksikoses, swamme as simbionte van plante, insekte en diere. Toepassings van swamme in biotegnologie. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme |
BSc Inligtingtegnologie Inligting- en Kennisstelsels
BSc Biochemie BSc Biologiese Wetenskappe BSc Biotegnologie BSc Dierkunde BSc Ekologie BSc Entomologie BSc Genetika BSc Mediese Wetenskappe BSc Mensfisiologie BSc Mensgenetika BSc Mikrobiologie BSc Plantkunde BSc Voedselwetenskap BScAgric Plantpatologie BScAgric Voedselwetenskap en -tegnologie |
Diensmodules | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Voorvereistes | MBY 161 |
Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Mikrobiologie en Plantpat |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App